Aantal besoeke

Vrydag 27 Junie 2014

2de Kwartaal - Algehele wenners

Ons skool se Mathleticswenners vir die Tweede Kwaraal 2014. Baie geluk julle :

1ste : Ethan Brits  -29490 punte
2de : Tiaan Theron - 28263 punte
3de : Kevin van As - 24370 punte

Elkeen het vandag in saal 'n medalje ontvang en Ethan het 'n wisseltrofee gekry.

Op die foto van links na regs voor :
Ethan Brits en Kevin van As
Agter : Tiaan Theron

Ons is waarlik baie trots op julle.

Geen opmerkings nie: