Aantal besoeke

Vrydag 27 Junie 2014

2de Kwartaal - Algehele wenners

Ons skool se Mathleticswenners vir die Tweede Kwaraal 2014. Baie geluk julle :

1ste : Ethan Brits  -29490 punte
2de : Tiaan Theron - 28263 punte
3de : Kevin van As - 24370 punte

Elkeen het vandag in saal 'n medalje ontvang en Ethan het 'n wisseltrofee gekry.

Op die foto van links na regs voor :
Ethan Brits en Kevin van As
Agter : Tiaan Theron

Ons is waarlik baie trots op julle.

Vir ouers - Interessante artikel

John Mighton's Top 7 Tips:

  1. Do some confidence-building exercises:
    It’s important to make all kids feel capable in math, Mighton says. Try engaging your child in some confidence building exercises. For instance, have them add together two numbers that are 3 or 4 digits long, but only require regrouping (formerly called ‘carrying’ a number) with the digit in the ‘ones’ column. For example, 1425 + 4265. “Kids universally respond to this,” he says. “They go nuts.” More examples of Mighton's confidence-building exercises can be found here.
  2. Make sure your kids know their ‘number facts':
    It turns out knowing the basics, such as which pairs of numbers add up to 5 and the multiplication tables, is more important than some have thought in recent years. A child who doesn’t remember the basics will always feel overwhelmed and won’t be able to see patterns or make predictions, Mighton says. So spend time making sure your child really understands these basics before moving on to more complex concepts.
  3. Use ‘manipulatives’ to bring math off the page:
    Use household items to help explain concepts, such as using beads to reinforce understanding of grouping in multiplication and division. “Help them to touch and feel the numbers, shapes, all of it,” says Mighton. 
    However, Mighton cautions that math exercises with concrete materials aren’t enough. “They are important,” he says, but kids need to learn their number facts on the page too. 
  4. Get the kids involved in the math of life:
    Give your kids money to pay for things, count out the change, and learn the basics of how money works. Also, get your kids involved in measuring things in the kitchen while cooking, Mighton says. “This is phenomenally important,” he says.
  5. Make math a game whenever possible:
     Play card games with your child. Play the Go Fish card game. Play Snakes and Ladders with your younger child. You can make card games more challenging as the child progresses by doing things like having the child ask for a number from the other player that adds up to ten when put together with a card already in the child’s hand.
  6. Make sure they master each level:
    Make sure your child feels confident at each level of difficulty before moving on to the next step. Feeling a sense of mastery is critical at each stage. If your child has been struggling with math, go back to the level at which he or she last felt confident and work up from there.
  7. Remember all kids can be ‘math prodigies':
    Challenge the idea that some people are good at math and others aren’t. Every child is an untapped math prodigy, says Mighton. When kids think they are not talented at something, their brains turn off, he says.

Mathletics - Wenners - 11 April tot 27 Junie 2014

Baie geluk aan die onderstaande leerders, wat die wenners was in hul onderskeie grade. Die punte is bereken vir die hele kwartaal.

Graad R - Emma Liebenberg - 2240
Graad 1 - Anja Liebenberg - 6460
Graad 2 - Marcel Eygenberger - 19454
Graad 3 - Ethan Brits - 29490
Graad 4 - Stephen Claassen - 6493
Graad 5 - Francois Theron - 17220
Graad 6 - Kevin van As - 24370
Graad 7 - Tiaan Theron - 28263

Die TOP 3 - leerders van die skool is dus :

1. Ethan Brits
2. Tiaan Theron
3. Kevin van As

Hierdie drie leerders sal tydens die saalbyeenkoms elkeen 'n medalje ontvang.

Groetnis

GROOOOT Beer

Donderdag 12 Junie 2014

Mathletics - 12 Mei - 15 Junie - Wenners

Hier is die wenners van die onderskeie grade vir bogenoemde tydperk :

Graad 1 : Hein Muller
Graad 2 : Marcel Eygenberger
Graad 3 : Ethan Brits
Graad 4 : Stephen Claassen
Graad 5 : Francois Theron
Graad 6 : Kevin van As
Graad 7 : Luca Jordaan

Die top 3 in die skool is :

1. Luca Jordaan
2. Ethan Brits
3. Marcel Eygenberger

Die aantal ure wat JVR al tot dusver aan Mathletics spandeer het : 1692 h 3 min

Totale sertifikate :

Brons : 436
Silver : 48
Goud : 2

Baie geluk aan almal.

Groete

GROOOT beer

Vrydag 25 April 2014


Vermenigvuldiging van breuke



Onthou om altyd eers uit te kanseleer indien moontlik.

Dan vermenigvuldig jy die twee noemers met mekaar.
Hierna vermenigvuldig jy die twee tellers met mekaar.
As jou antwoord dan 'n onegte breuk is moet jy dit 'n gemengde getal maak.





Vrydag 18 April 2014

Vrydag 11 April 2014

Powerpoints

Hier is Powerpoints wat julle kan help.

Breuke1
Driehoeke

Hersiening



Hier is vir jou ou vraestelle wat jy kan gebruik vir Dinsdag se toets. Onthou daar is nog gedeeltes wat ons moet doen. Kyk daardeur asook jou handboek om seker te maak watter gedeeltes  ons al gedek het. Doen eers die gesamentlike - Vrae en dan die ander.




Gesamentlik - Vrae

Gesamentlik antwoorde

Hersiening

Hersiening2

Onegte breuke na Gemengde getalle - 'n inleiding


'n Video om jou te help met die omskakeling van Onegte breuke na Gemengde getalle.


Donderdag 10 April 2014

Breuke

Vandag se les was baie interessant. Soveel idees rondom breuke. Gelukkig is als op 'n powerpoint. Wat het jy vandag geleer rondom breuke?

Hier het ek so 'n klein toetsie vir jou.

Breuke - Toets

Maandag 31 Maart 2014

Lekker liedjie vir HOEKE


Ai, ons sukkel so om die verskillende hoeke te identifiseer. 

Hier is 'n video wat dit heelwat makliker sal maak vir jou.







Sondag 04 Augustus 2013

Getalpatrone

Indien jy sukkel met getalpatrone kyk maar weer na hierdie video.