Vermenigvuldiging van breuke
Onthou om altyd eers uit te kanseleer indien moontlik.
Dan vermenigvuldig jy die twee noemers met mekaar.
Hierna vermenigvuldig jy die twee tellers met mekaar.
As jou antwoord dan 'n onegte breuk is moet jy dit 'n gemengde getal maak.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking